Bertie en Alette trou!

Bertie en Alette trou!

My neef/Die bruidegom
My niggie uit Engeland
Die craft biere se welkom, ontspan, geniet dit!
Magical omblik
Piekniek in die tuin terwyl trou fotos geneem word
Adanna se hande werk - Die manne met hul strikdasse, 
die dames met hul nekgoed 
en Adriana in haar shwe-shwe rokkie!
En toe sak die son...
Ouma Dinki se Trekklavier/Bertie en Alette se trou geskenk...
Onvergeetlike aand

Comments